Laai Ontkoppel en Ander Kortverhale af wanneer jy aansluit by my nuusbrief

​

Ontkoppel en Ander Kortverhale is 'n kort bundel van Marinda se gratis Afrikaanse kortverhale. Dit bevat 3 stories: Krisjan se Meisies, Charlie en Ontkoppel.​
​
​
My nuusbrief bevat kennisgewings oor nuwe stories en vrystellings. Ek stuur net 'n nuusbrief uit wanneer ek iets belangriks het om te deel.

​

    Ek respekteer jou privaatheid. Jy kan enige tyd uitteken.